Elite Organisasie Wat Sy Eie Mense Beskerm

Noodmaatreëls

NOODMAATREëLS

 

In die lig van berigte van oral-oor wat die rondte doen dat die elektisiteitsvoorsieningnetwerk in duie gaan stort en dat daar dan totale duisternis gaan wees, waartydens swartes, blankes in massas gaan begin aanval, die volgende:

 

(Eerstens moet ek sê dat hierdie NIE ‘n politieke speletjie is nie, dit gaan hier oor ‘n noodtoestand wat heelwaarskynlik in die land kan ontstaan)

 

Hierdie waardering is gedoen is deur oud weermagoffisiere.

 

Punt nommer 1:

 

KOM ONS SAAI NIE PANIEK NIE EN LAAT MENSE EERDER HIERDIE DOKUMENT LEES EN DAN DIE NODIGE MAATREëLS TREF.

 

Hierdie dokument is dan ook beskikbaar op die webwerf van die Kommandokorps

 

 

Kom ons begin by die waardering deur net eers 'n paar kern feite op die tafel neer te sit:

 

    • Rewolusionêres het nie afgesien van die beginsel om die land onregeerbaar te maak nie en die staking en aftakeling van die elektrisiteitsvoorsienings netwerk is deel hiervan.

Die bewys hiervan lê in die ANC regime se onvermoë om die kragvoorsienings netwerk te herstel, asook sy onwilligheid om stakings, opstande en algemene misdaad te bekamp en/of stop te sit.

    • Kragonderbrekings vind nou landwyd plaas. Daar is ook bespiegelings van toenemende aangepaste beurtkrag. (Fase 3).
    • Nie ‘n enkele een van Eskom se 87 Krag- en substasies in die land werk op die oomblik foutloos nie; by elkeen is daar gebreke, sommige wat onherstelbaar is weens nalatigheid maar veral weens die onvermoë om dit te onderhou. Dis hoekom Eskom en die kabinet onlangs ‘n noodvergadering gehou het in verband met die kragsituasie, aangesien daar moontlik ‘n totale “verduistering” in Suid-Afrika kan wees.
    • Hoe krities die kragsituasie werklik is, kan afgelei word van Eskom se onlangse aankondiging dat hy ‘n verdere 15 000 MW krag verloor het en verplig was om Fase 2 beurtkrag in te stel.
    • Die moontlikheid van die ineenstorting van die totale elektrisiteitsvoorsienings netwerk raak al groter. Wanneer elektrisiteitsvoorsiening ingeperk raak, gaan die hele land in ‘n noodtoestand.
    • Sou die hele kragnetwerk ineenstort en Eskom slaag daarin om die nodige herstelwerk te doen, benodig hulle 42,000 MW om die stelsel weer aan die gang te kry. Dit is bykans onmoontlik want die 2 nuwe be-oogte kragstasies, Medupi en Kusili sal heelwaarskynlik eers teen 2016 in werking wees en dit is te sê as daar GEEN stakings en onderbrekings is nie.
    • Die aflewering van steenkool wat onlangs by die kragstasies gestaak is, is ‘n kritiese faktor. Dit kan elektrisiteitsvoorsiening verder drasties inkort en selfs opskort.                                           Wanneer elektrisiteitsvoorsiening gestaak word kan die hele land se ekonomie in duie stort.
    • Moontlike nasionalisering van Eskom deur die staat kan nie uitgeskakel word nie.
    • Kenners sê verder: Suid-Afrika is vinnig oppad na ‘n disfunksionele staat. Dit is die eerste stap na anargie.
    • Daar is ‘n sterk aanduiding dat hawens ook binnekort met stakings kan begin.
    • Suid-Afrika word toenemend ekonomies ge-isoleer van buitelandse ekonomiese beleggings.

Die ANC regime is baie bekommerd hieroor en daar is onlangs op nasionale TV bekend gemaak dat die regering en top sakemanne elke 3 maande hieroor gaan vergader.

    • Plaasaanvalle en algemene misdaad gaan steeds teen ‘n konstante tempo voort.
    • Dienslewering op alle vlakke is besig om te verswak.
    • Die opflikkering van konflik by De Doorns in die Kaap en ander gebiede dra hiertoe by.
    • Bewerings van aanvalle wat op blankes gemaak gaan word, veral in die lig van “totale duisternis” is sterk in omloop. Om jouself NIE daarteen voor te berei nie, is onverskillig.
    • Bewerings van woongebiede wat op ‘n proefbasis met taxi’s toegemaak word deur klippe en ander obstruksies in die paaie te pak word gereeld ontvang.

Om jouself NIE daarteen voor te berei nie, is ook onverskillig.

    • Tans word skole teen ‘n astronomiese tempo afgebrand. Daar is byna nie ‘n provinsie waarin dit nie gebeur nie. Hierdie tendens is besig om ‘n patroon te vorm.
    • Die EFF loods ook toenemend pogings tov grondbesettings
    • By ‘n onlangse saamtrek van Julius Malema se EFF party is baniere vertoon waarop gestaan het: “The honeymoon for whites in South Africa is over” asook: “A revolutionary must become a cold killing machine”. Hierdie baniere bevestig dan dat daar ten minste sekere elemente in sy party is wat witmense wil uitwis.
    • Onlangs is ‘n skokkende facebook-boodskap op Julius Malema se blad geplaas waarin onder andere grusame detail verstrek word oor presies hoe wit vroue verkrag moet word, hoe om blanke kinders te verbrand en die mans te martel. Verder word genoem dat Malema self ook sy volgelinge aansê om blankes te vermoor.

BOGENOEMDE IS ALLES TEKENS VAN ‘N DREIGENDE REWOLUSIE

 

 

IN DIE LIG VAN BOGENOEMDE RIGTINGWYSERS VAN ‘N DREIGENDE REWOLUSIE           WIL ONS DAN VRA:

Wat moet ons doen?

 

    1. Ons wil begin met ‘n algemene noodbeginsel op alle vlakke: Moenie paniekbevange raak nie.

 

    1. Diens jou vuurwapens en kontrolleer jou ammunissie. (As jy nie vuurwapens het nie, of nog erger: As jy so onnosel was om dit aan die misdadigers (SAPD) te gaan staan en oorhandig, sorg dat u ander wapens soos ‘n lang stuk yster, piksteel of iets soortgelyks byderhand het).

 

    1. Sorg dat u vuurwapen op ‘n 24 uur basis (24/7) byderhand is.
    1. Moenie in gebiede inry wat as risiko area’s bestempel kan word nie. (Hierdie gebiede staan oor die algemeen bekend as gebiede waar swartes of kleurlinge woonagtig of werksaam is)

 

    1. Vermy die middestad gedeeltes van groot stede soos Johannesburg, Pretoria, Durban, PE, Bloemfontein en Kaapstad.
    1. Kyk en luister gereeld na die nuus en vermy area’s waar optogte en samedrommings plaasvind. Onlangs is die N4 na Rustenburg geblokkeer en voertuie uitgebrand.
    1. Doen sleutelbeheer van die persele en toerusting waaroor u gesag het. (veral van kluise)

 

    1. Sorg dat u brandblusser in bogenoemde persele in ‘n werkende toestand en gediens is.
    1. Sorg dat u ‘n mediese tas of sak het waarin al die nodige mediese noodhulpmiddels is.
    1. Tref voorsorg vir genoeg brandblussers, ens. sou ‘n onverwagte brand/vuur dalk uitbreek.
    1. Sorg dat u voertuig 100% padwaardig is. (Bande, battery ens. U wil beslis nie langs die pad sit in so ‘n situasie nie!)

 

    1. Sorg dat daar genoeg kosvoorraad en watervoorraad, wat nie afhanklik van elektrisiteit is nie, in u huis is. Koop bv. genoeg meel, kookolie en suurdeeg. (Versamel blikkieskos en water in 2L bottels, ongeag van hoe absurd die media dit maak).

 

    1. Sorg dat daar genoeg kosvoorraad en watervoorraad vir jou diere is, asook water vir die toilet en vir bad.

 

    1. Vries groot bottels (Coke 2l bottels) met water en hou dit in jou vrieskas - dit kan gebruik word om kos koud te hou as die vrieskas af is.

 

    1. Hou kerse en vuurhoutjies byderhand en weet waar al jou lampe/ligte is. Kerse is vir bystand sou jy uit gas en opwek krag raak. Genoeg brandhout om vuur te maak - jy gaan meesal braai, en pap of blikkieskos moet eet.

 

    1. As u afhanklik is van kroniese medikasie, sorg dat u ekstra medikasie begin opgaar. Veral diabete moet genoeg insulien en inspuitings opgaar.
    1. Sorg dat u genoeg kontant opgaar vir ‘n noodtoestand. (OTM’s kan moontlik in onbruik verval - want die rewolusionêre elemente van die vyand sal dit plunder en daar sal in elkeval heelwaarskynlik kragonderbrekings wees)

 

    1. Sorg dat u alternatiewe bronne van kommunikasie het. (selfone kan moontlik in onbruik verval – want selfoon torings sal heelwaarskynlik geteiken en afgetakel word vir skrootyster)

 

    1. Sorg dat jy ekstra brandstof opgaar. Wanneer daar geen krag is nie, sal daar ook geen brandstof wees nie, want die brandstofpompe werk met krag. Daar is ook berigte van swart rewolusionêres wat brandstof-stasies gaan beset en weier dat blankes brandstof mag ingooi.
    1. Sorg dat jy ‘n gasbottel en meegaande toerusting het en dat hy ten alle tye vol gas is.
    1. Kom kry opleiding in Vuurwapens, Brandblussers, Noodhulp en Selfverdediging.                    Die Kommandokorps het al honderde mense hierin opgelei. Dit neem net 1 naweek en dit kos R400 per persoon, ammunissie vir die wapens en voedsel ingesluit.

 

 

Dìt dan die maatreëls wat u moet tref ten einde verseker te wees dat u en u gesin paraat sal wees tydens ‘n noodtoestand.

 

(Ek herhaal: Hierdie waardering is gedoen deur oud weermagoffisiere.)

 

As jy egter slegs maatreëls tref om jouself te wil beveilig is jy selfsugtig en kortsigtig.

 

Om net na die veiligheid van jou eie gesin en familie te kyk is ook selfsugtig en kortsigtig.

 

Eintlik sommer “plein common” dom, want dan het jy geen ondersteuningsbasis van bystand van jou bure of nabygeleë strukture nie!

 

U moet deel word van u plaaslike gemeenskap en betrokke raak by nood-instansies en beveiliging-instansies soos buurtwagte, plotwagte en plaaswagte.

 

So ook met Brandbestryding en Noodhulp instansies.

 

Dan moet u ook nasionaal betrokke raak by aksies waar mense mekaar ondersteun en vir mekaar hulp verleen, sodat ons weer stabililiteit kan bewerkstellig.

 

Die Kommandokorps het op sy webwerf ‘n barometer van die veiligheidstoestand in die land. Dit word weekliks op datum gehou, maar kan ook daagliks aangepas word.

 

Dit werk so:

Groen:                      Normale siviele vredestoestand. periodieke aanvalle en moorde.

Geel:                         Onrus, stakings, periodieke aanvalle en moorde op ons mense (guerilla oorlogvoering).

Oranje:                     Toenemende aanvalle op ons mense, kragonderbrekings, brandstof en voedsel tekorte.

Rooi:                         Oorlog, mense word in massa aanvalle openlik beroof, verkrag en vermoor.

Die Status = Tans ORANJE, bewegende na rooi.

 

Radio Vryheid gee ook noodsaaklike inligting op ‘n daaglikse basis tov noodsituasie en insidente.