Elite Organisasie Wat Sy Eie Mense Beskerm

Volgende Kamp Datums

Datums vir 2017

4 -5 Maart 2017  Weerbaarheidskursus te Rustenburg. 
11 Maart 2017 Noodhulp opleiding te Rustenburg.
31 Maart – 9 April 2017 Kadet Herfs kamp – (Weekkamp Middelburg)
6 Mei 2017 Weerbaarheidskursus te Rustenburg.
12 - 14 Mei 2017 Gevorderde Weerbaarheidskursus te Rustenburg
9 – 11 Junie 2017
Module 2 Kadet kamp te Rustenburg.
23 Junie – 3 Julie 2017 Kadet Winterskamp – (Weekkamp Middelburg)
1 Julie 2017
Weerbaarheidskursus te Rustenburg.
14 – 16 Julie 2017 Weerbaarheidskursus te Pretoria.
11 – 13 Agustus 2017 Gevorderde Weerbaarheidskursus te Rustenburg.
29 September – 8 Oktober 2017 Kadet Lentekamp – (Weekkamp Middelburg)
30 September 2017 Weerbaarheidskursus te Rustenburg.
2 Desember 2017 Weerbaarheidskursus te Rustenburg.
8  - 17 Desember 2017 Kadet Somerskamp – (Weekkamp Middelburg)

Kamp terugvoer

Kommandokorps Weerbaarheids Opleiding (April 2012):

Die opleiding wat ons op die kamp ontvang het was van onskatbare waarde! Ons was opgelei met vuurwapens deur uitstekende instrukteurs wat altyd agter jou staan met die ysterhand van dissipline sodat jy en almal om jou die wapens veilig kan hanteer en sodoende in 'n veilige omgewing met ervare instrukteurs die verlangde opleiding kan ontvang wat elke burger van die Republiek wat 'n liefde vir sy volk en mens het benodig!

Lees verder: Kamp terugvoer